Die SAID het ‘n databasis van Suid-Afrikaners se buitelandse besit
Suid-Afrikaners wat geld en bates oorsee skuif, moet in gedagte hou dat die buitelandse finansiële instellings by wie hulle belê, verplig is om die belastingbetaler se beleggingsinligting met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) te deel.